Sitemap of Cliffhanger - Knysna Selfcatering chalets, the best Knysna Chalets with fantastic views - honeymoon accommodation Knysna romantic getaways.


"Ek is seker Adam Tas het op Cliffedge Cottage se bed gesit toe hy geskryf het:
'Is dit hoe die hemel lyk?
Is dit hoe die hemel proe?'
Baie dankie vir 'n volmaakte tyd! Hoe doen a mens aansoek vir permanente verblyf? Ons was baie beindruk deur die warm vriendelike ontvangs deur Ingrid. Wow, was die uitsig en verblyf! Die stort en beligting teen die muur in indrukwekkend! Dankie dat ons twee dae in God se tuin kon kuier!"